Laurus leerders presteer met atletiekproewe

Lumé de Koker (links) en Ané Fourie van die Laerskool Laurus wat presteer het by die Wes-Kaapse atletiekproewe op Saterdag, 28 Julie, in Kaapstad. Lumé het ’n goue medalje op die eurotrampolien en ’n silwer medalje op die dubbelmini gewen, en Ané ’n brons medalje op die eurotrampolien.  Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?