Langenhoven Gimnasium se netbalspeler van die toernooi aangewys

Marliné Basson (middel) is tydens die Klein Karoo Toernooi wat Saterdag en Maandag op die Hoërskool Oudtshoorn se sportvelde aangebied is as Langenhoven Gimnasium se netbalspeler van die toernooi aangewys. Links staan Tania van der Linde, Gimmies se netbalafrigter, en regs  Annette van der Merwe, Struisies se afrigter. Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?