Langenhoven Gimnasium leiers gekies vir 2018

Links: Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se hoofleiers vir 2018 by die skoolhoof, mnr Stefanus Potgieter. Hulle is van links Helette du Plessis (onderhoofmeisie), Anna-Mart Schutte (hoofmeisie), Devan van der Linde (hoofseun) en GW Lund (onderhoofseun).

Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se hoofleiers vir 2018 by die skoolhoof, mnr Stefanus Potgieter. Hulle is van links Helette du Plessis (onderhoofmeisie), Anna-Mart Schutte (hoofmeisie), Devan van der Linde (hoofseun) en GW Lund (onderhoofseun).

 Die leiers vir 2018 van Langenhoven Gimnasium se koshuise, Songoud en Aristo, is van links Helette du Plessis (onderhoofmeisie), Mia O’Kelly (hoofmeisie), Tiaan van der Westhuizen (hoofseun) en Devan van der Linde (onderhoofseun).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?