Laerskool Wesbank ontvang medaljes by die Garden Route Invitationals

Die Laerskool Wesbank se gimnaste wat op Saterdag, 6 Mei, medaljes verwerf het by die Garden Route Invitationals in Mosselbaai, is voor van links Callan du Plessis (goud en silwer), Adele Tereblanche (goud) en Adel Joubert (twee goud en brons), en agter van links Ady Kitching (silwer en brons), Karin Joubert (goud), Runicka Munro (twee goud) en Thanita Fourie (twee goud).

Log in with your credentials

Forgot your details?