Laerskool Wesbank leerders neem deel aan Eden/Karoo-proewe

yf netbalspelers van die Laerskool Wesbank gaan Saterdag aan die Eden/Karoo-proewe op Beaufort-Wes deelneem. Op die foto links is Jeanie du Plessis (links) en Ronday Martinis en agter Arné Janse van Rensburg wat al drie o.13 is, en op die foto bo Via-Kaylin Maniel (links) en Mia Smuts wat albei o.12 is.

Vyf netbalspelers van die Laerskool Wesbank gaan Saterdag aan die Eden/Karoo-proewe op Beaufort-Wes deelneem. Op die foto bo is Jeanie du Plessis (links) en Ronday Martinis en agter Arné Janse van Rensburg wat al drie o.13 is, en op die foto onder Via-Kaylin Maniel (links) en Mia Smuts wat albei o.12 is.

bty

Log in with your credentials

Forgot your details?