Laerskool Wesbank atlete opgeneem in die SWD Tweekampspan

Hierdie atlete van Laerskool Wesbank is onlangs opgeneem in die SWD Tweekampspan en sal op Saterdag (28 Oktober) in Port Elizabeth aan die Interprovinsiale byeenkoms deelneem. Voor van links staan Ninke Griffioen, Hanré Jubelius en Kari Griffioen. Middel van links staan Annamé du Plessis, Mari Terblanché en Ludwig Meyer. Agter van links staan Jeanie du Plessis, Jancke Potgieter en Corli-Maré Griffioen

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?