Laerskool Wesbank atlete het goed presteer tydens Laerskool Outeniqua se Valentynsdag-atletiekbyeenkoms

Atlete van Laerskool Wesbank het goed presteer tydens Laerskool Outeniqua se Valentynsdag-atletiekbyeenkoms op 15 Februarie. Voor van links staan Lizomé Krige (goud), Lara Rossouw (silwer), Lida Engelbrecht (2 goud en 1 brons) en Nika Potgieter (silwer). Middel van links is Via-Kaylen Maniel (brons), Douglas Smith (brons), Kari Griffioen (silwer) en Rouxlé van der Westhuizen (goud). Agter van links is Kian Snyman (goud), Marlié Ellis (goud) en Jeanie du Plessis (goud, silwer en brons).             	   Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?