Laerskool Webank Gimnaste neem deel aan Eden-gimnastiekproewe

Die gimnaste van die Laerskool Wesbank wat Saterdag (20 Mei) aan die Eden-gimnastiekproewe deelgeneem het, is agter van links Karin Joubert (goud), Runicka Munro (twee goud) en Thanita Fourie (twee goud), en voor van links Ady Kitching (goud en brons), Adele Joubert (twee silwer) en Callan du Plessis (silwer en goud). Runicka, wat ook Eden-kleure verwerf het, neem op 29 Junie in Kaapstad deel.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?