Laerskool Van Reede laat besighede Lentedag vier!

VReede LentedagDit is Lentedag en leerders van Laerskool Van Reede van Oudtshoorn het vanoggend weer – soos hulle gewoonte elke jaar is – besighede op die dorp verras met blomme en vetplantjies. Hier is Fabian de Kock (links) en Abongile May, twee graad 4-leerders, wat vanoggend by Die Hoorn kom kuier het. Dankie, Laerskool Van Reede!

Log in with your credentials

Forgot your details?