Laerskool Laurus atlete gekies om aan Eden Kampioenskap deel te neem

Altesame 17 leerders van Laerskool Laurus is tydens die Oudtshoorn-atletiekstreeksbyeenkoms gekies om aan die Eden Kampioenskap deel te neem. Voor van links is Diego Wagenaar, Farrel-Leigh Dido, JD Boshoff, Cade Ayford en Dirk-Harold Mostert. Middel van links staan William van Tonder, Cornel Beer, Andri Raal, Michael Pieterse en Will-Zaan Swartz. Agter van links staan Shaundré Boshoff, Marchelle Kennedy, Debora Moolman, Daniel Plaatjies, De la Rey Terblanché en Elmarie Swart.  Foto: Ilze-Mari Gründling

Log in with your credentials

Forgot your details?