Kunstenaar en kunskenner, Rika Venter, skenk eksemplare van haar boek aan Langenhoven Gimnasium

— IK,

Die kunstenaar en kunskenner Rika Venter het eksemplare van haar boek, Grondleggers van die Suid-Afrikaanse kuns, aan Langenhoven Gimnasium se die twee toppresteerders in Ontwerp in graad 11 en 12 asook aan die skoolhoof, mnr Stefanus Potgieter geskenk. Hier is Venter by van links Inge Johnstone (graad 12) en Anna-Mart Schutte (graad 11). Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?