Ilke presteer in netbal

Ilke van der Linde, ʼn leerder van Langenhoven Gimnasium, wat die afgelope Junievakansie vir die Wes-Kaapse m o.17 netbalspan  gespeel het by die All Ages-­toernooi in Boksburg. Dié span het ’n brons-medalje gewen. Altesame 220 netbalspeler het aan die toernooi deelgeneem.  Ilke is een van 35 spelers wat ná die ­toernooi vir die SA oefengroep gekies is.

Log in with your credentials

Forgot your details?