Hoërskool Protea in Bridgton hou hul eerste prysuitdeling

Die heel eerste prysuitdeling van die nuutgestigte Hoërskool Protea in Bridgton het op Donderdag, 9 November, plaasgevind. Die pryswenners is middel van links  Herano van Aswegen, Johenwin Jansen, Damion Jansen, Tamia Stander, Alicia Plaatjies en Jodine Riet. Voor by hulle is Johan Claassen, mentorprinsipaal, en agter van links Gernes Claassen en Morné Tomé van die Oudtshoorn Tafelronde wat die pryse geborg en oorhandig het.  Die eerste skoolhoof en departementshoof van die skool word eersdaags benoem. Opknappingswerk aan die skool se geboue en terrein ter waarde van sowat R4,4miljoen sal in April 2018 begin.

2 ProteaBord

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?