Hoërskool Oudtshoorn – Prysuitdeling ’17

1 Trofees

Glansaand vir Struisies se Sterre!

Mnr Coenie de Vos (middel), hoof van die Hoërskool Oudtshoorn, en mnr Bernie Deacon (links) saam met die Struisies se hoofleiers van 2018. Van naaslinks is Niël Terblanche (onderhoofseun), JG Marais (hoofseun), Julia de Beer (hoofmeisie) en Génevieve Klemm (onderhoofmeisie).

Mnr Coenie de Vos (middel voor), hoof van die Hoërskool Oudtshoorn, saam met die skool se personeel, hoofleiers van 2017 en eregaste by verlede Donderdagaand se prysuitdeling in die skoolsaal.

Kollig val op akademiese uitblinkers!
‘Ons trotse rekord verseker jou toekoms!’

Lisa Victor, toppresteerder van graad 8 tot 12.

Graad 12 se vyf toppresteerders in akademie is (van links) Lisa Victor, Sofie Heller, Lara van der Walt, Marüzahne Storm en Lilla Terblanche.

Graad 11 se akademiese toppresteerders is (van links) Carla Swart, Keelin Muller, JG Marais, Clarissa Saaiman en Niël Terblanche.

Graad 10 se toppresteerders is (van links) Carl-Heinrich Hancke, Dominic Erasmus, Marlé-Zanne Barnard, Daniël Bester en Laureka Wallace.

Graad 9 se toppresteerders is (van links) Nika van Heerden, Liezl Jansen van Rensburg, Robert Swart, Cornél Kruger en Hanrü Storm.

Graad 8 se toppresteerders is (van links) Lienke le Roux, Zoe Davids, Kara Hancke en Kayla Steyn.

Twee Struisies het presteer by die nasionale Taalolimpiade. Hulle is Lisa Victor (links) wat sesde was in Engels (FAL) en Clarissa Saaiman wat onder die top 20 in Duits was.

Spesiale toekennings, gegrond op eienskappe soos geesdrif, toewyding, positiewe gesindheid, bedagsaamheid, ­diensbaarheid en betroubaarheid, het gegaan aan (van links) Kabelo Motubatse, JG Marais, Miné Graaff, Atthea Janse van Rensburg, Marüzahne Storm, Zac Lipschitz, Carla van Zyl, Lilla Terblanche en Lisa Victor. Die Canon-beurs vir veelsydigheid in akademie, sport en kultuur is aan Lilla en Lisa toegeken.

Toekennings vir veelsydigheid in kultuur is oorhandig aan (van links) Mishcá Taylor, Nasia Davids, Salena Fourie, Anandie Kruger, Clarissa Saaiman, Laureka Wallace en Kaydé Lewis.

Leerders wat vereer is virbuitengewone kultuurprestasies is van links Marlé-Zanne Barnard, Daniël Bester, Hybre-ann Heske en Quintus Viljoen. 

Toekennings vir veelsydigheid in kultuur is oorhandig aan (van links) Mishcá Taylor, Nasia Davids, Salena Fourie, Anandie Kruger, Clarissa Saaiman, Laureka Wallace en Kaydé Lewis.

Toekennings vir veelsydigheid in kultuur is oorhandig aan (van links) Mishcá Taylor, Nasia Davids, Salena Fourie, Anandie Kruger, Clarissa Saaiman, Laureka Wallace en Kaydé Lewis.

Die Japie Gouws-boekprys vir veelsydigheid in kultuur het gegaan aan (van links) Kamva Tshekela , Lara van der Walt en Lisa Victor.

’n Optrede van die Ad Astra-koor by die prysuitdeling het ’n instelling geword.

Struisielegendes vereer!

Marlé-Zanne Barnard saam met haar ouma, mev Susan Grundling.

Atthea J van Rens- burg saam met mnr Niël van Zyl.

Niël Terblanche saam met mev Yvonne Carstens.

Shané van der Westhuizen saam met mnr Koos Carstens.

Lisa Victor saam met mnr Japie Gouws.

Lisa Victor saam met mnr Japie Gouws.

Clarissa Saaiman saam met mev Sophie de Jager

Top-sportpresteerders

Die Sportman en Sportvrou van die Jaar is van links Tumelo Moraba (junior sportman), Andiswa Ngcobo (junior sportvrou), Robin West (senior sportman) en Anique Wolmarans (senior sportvrou).

Die veelsydigste Sportman en Sportvrou van die Jaar is (van links) Kayla Steyn (junior sportvrou), Anlizé Vermeulen (senior sportvrou), Lleythan Smith (junior sportman) en Dewan Barnard (senior sportman).

Toekennings vir prestasie in akademie en sport het gegaan aan (van links) Kayla Steyn (junior meisie), Carla van Zyl (senior meisie), Robert Swart (junior seun) en JG Marais (senior seun).

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?