Graad sewes hou jaarlikse entrepreneursdag

Die graad 7-leerders van Bergsig Primêr op Oudtshoorn het op 14 September hul jaarlikse entrepreneursdag gehou – en as deel hul T-hemde gedra met die woorde, “I want to be an entrepreneur”, daarop. Hul EBW-opvoeder het hulle bygestaan om die dag suksesvol te maak. Die leerplan skryf so ’n entrepreneursdag vir skole voor, en die fondse wat op die dag geïn is, het na die leerders self gegaan. Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?