Goud, silwer en brons vir Wesbankers by Amesa

Dié vier leerders van Laerskool Wesbank het pas gehoor dat hulle goue sertifikate ontvang het vir die jaarlikse Amesa Wiskunde Olimpiade waaraan hulle in Augustus deelgeneem het. Voor staan Liezel Immink en Herman Augustyn en agter Jean van Zyl en Arné van Rensburg.                         Foto’s verskaf

Bo: Dié leerders van Laerskool Wesbank het tydens die Amesa Wiskunde Olimpiade silwer sertifikate ontvang. Voor van links staan Henco Lategan, Kobus Geyser, Duraan Jan­se van Rensburg, Wessel Strydom en Wihan du Plessis. Eerste ry: Ciska Nortier, San-Mari Pedersen, Nicolize Keller en Joané van der Westhuizen. Tweede ry: Xinzeta Pietersen, Ané Terblanche; Francis Beukes, Anje Boshoff en Jana-Mari Emmerich. Agter van links is Madri Botha, Marlien van der Merwe, Kayla Briedenhann en Nicili Emmerich.

Bo: Hierdie leerders van Laerskool Wesbank het brons sertifikate vir die Amesa Wiskunde Olimpiade ontvang. Voor van links staan Jodi Potgieter, Minke Muller, Li-Ann van Wyk en Jaco Lamprecht. Tweede Heinrich Schoeman, Ryno Scheepers, Lizomé Krige, Anandie de Waal en Jannike van Rensburg. Derde van links is Anru Stander, Jaco Greeff, Rolandé Eyssen, Jeanie du Plessis en Marlie Ellis. Agter van links is Reece Wheeler, Ancke Janse van Rensburg, Liebe Viljoen en Anke Kruger.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?