Gimmies doen die Leeuloop!

Die leerders en personeel van Langenhoven Gimnasium het verlede Vrydag aan 'n Leeuloop ('n "colour run") deelgeneem en hulle gate uit geniet soos die foto van die skoolhoof, Stefanus Potgieter, en twee leerders, Tarien Jonck (links) en Chrismari Strydom, wys.

Die leerders en personeel van Langenhoven Gimnasium het verlede Vrydag aan ‘n Leeuloop (‘n “colour run”) deelgeneem en hulle gate uit geniet soos die foto van die skoolhoof, Stefanus Potgieter, en twee leerders, Tarien Jonck (links) en Chrismari Strydom, wys.

Log in with your credentials

Forgot your details?