Drie Gimmies onder top 10 in matriekvakke

Gim Charlotte WagenerGim Inge JohnstonGim Zjak Genis

Hierdie drie leerders van Langenhoven Gimnasium het pas verneem dat hulle die toptien-vaklyste van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) gehaal het! Charlotte Wagener (links) was derde in die provinsie in siviele tegnologie, Inge Johnston (middel) vierde in ontwerp en Zjak Genis agste in elektriese-tegnologie.

Log in with your credentials

Forgot your details?