Bridgton Senior Sekondêr teen Oudtshoorn Vaardigheidskool

12 BSSvsValkies

12 BridgtonVsValkies

Bridgton Senior Sekondêr (BSS) het Maandag (26 Junie) teen die Oudtshoorn Vaardig-heidskool op laasgenoemde se sportgronde rugby en netbal gespeel. Heel bo stamp Ayden Kiewiets, skrumskakel van BBS, ’n teenstander af in die wedstryd tussen die twee skole se o.19-spanne, en bo hardloop die Valkie Kenneth Fortuin in dieselfde wed-stryd vasbeslote met die bal. Dié wedstryd is met 42-12 deur BSS gewen. BSS se o.16-span het die Valkies met 49-3 geklop. Onder is Elzette Manewil van BSS in een van die netbalwedstryde in aksie. BSS se o.16-netbalspan het met 14-2 gewen en hul o.19’s net-net met 11-10.       Foto: Ebenezer Titus

Bridgton Senior Sekondêr (BSS) het Maandag (26 Junie) teen die Oudtshoorn Vaardigheidskool op laasgenoemde se sportgronde rugby en netbal gespeel. Heel bo stamp Ayden Kiewiets, skrumskakel van BBS, ’n teenstander af in die wedstryd tussen die twee skole se o.19-spanne, en bo hardloop die Valkie Kenneth Fortuin in dieselfde wed-stryd vasbeslote met die bal. Dié wedstryd is met 42-12 deur BSS gewen. BSS se o.16-span het die Valkies met 49-3 geklop. Onder is Elzette Manewil van BSS in een van die netbalwedstryde in aksie. BSS se o.16-netbalspan het met 14-2 gewen en hul o.19’s net-net met 11-10. Foto: Ebenezer Titus

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?