10 trofees en 14 sertifikate vir Miché

Miché Behardien, Laerskool Bergsig op Oudtshoorn se onderhoof­meisie vanjaar, het armsvol toekennings by haar skool se prysuitde­ling ontvang. Sy was die beste leerder in graad 7 en het ook die vakpryse as toppresteerder ontvang in Afrikaans, Engels, wiskunde, natuurwetenskap, ekonomiese en bestuurswetenskap, skeppende kuns en tegnologie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?