Oxilady – spesiaal vir vroue

Oxilady, ’n damesgimnasium wat op 1 Ju­nie sy deure langs Oxigim op Oudts­hoorn open, bied dames die ge­leent­heid om meer privaat te oefen. Die eer­ste 60 dames wat aan­sluit, betaal geen aan­sluitfooi nie en kry ’n 24 maande-kontrak teen slegs R199 per maand. Hier van links is Oxilady se span, Maryke Steyn (in­struk­teur), Marizka Retief (persoonlike afrigter), Hester Steyn (instrukteur), Marissa Steyn (admin), Landi Niemandt en Anne-Mari van den Hee­- ver (instrukteurs). Weeksdae: 05:00 - 20:00. Saterdae: 09:00 - 11:00.  Tel: 044 272 7277.

Oxilady, ’n damesgimnasium wat op 1 Ju­nie sy deure langs Oxigim op Oudts­hoorn open, bied dames die ge­leent­heid om meer privaat te oefen. Die eer­ste 60 dames wat aan­sluit, betaal geen aan­sluitfooi nie en kry ’n 24 maande-kontrak teen slegs R199 per maand. Hier van links is Oxilady se span, Maryke Steyn (in­struk­teur), Marizka Retief (persoonlike afrigter), Hester Steyn (instrukteur), Marissa Steyn (admin), Landi Niemandt en Anne-Mari van den Hee­- ver (instrukteurs). Weeksdae: 05:00 – 20:00. Saterdae: 09:00 – 11:00.  Tel: 044 272 7277.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?