Nog ’n Skål-president uit die Klein Karoo!

’n Inwoner van Calitzdorp, Andrew Rogers (regs), is verlede Woensdag tot die nuwe president van Skål International Garden Route verkies. Hier word Rogers, die eienaar van die Calitzdorp Country House, geluk gewens deur Skål International South Africa se nasionale president, Niel Els. Els is ’n Oudtshoorniet en mede-eienaar van die Turnberry Boutique Hotel.             Foto: Facebook

Log in with your credentials

Forgot your details?