Kollig op vroue: Enchanted Coffee

Van links: Clothilda Manuel, Adalene Rudolph (eienaar) en Bettie Philander.   Foto: Wyndham Ewerts

Van links: Clothilda Manuel, Adalene Rudolph (eienaar) en Bettie Philander. Foto: Wyndham Ewerts

Adalene Rudolph, eienaar van Enchanted Coffee, se “DROOM” was om eendag haar eie koffie­winkel te besit en te bestuur. Die koffiewinkel moet nie maar net nog ’n koffiewinkel wees nie, maar dit moet uniek en eiesoortig wees met ’n besonderse styl.

Sy het haar droom geleef en so het dit gebeur dat Enchanted Coffee sy deure op Maandag, 3 Oktober 2016, in 152 St John’s geopen het.

Adalene is passievol in dit wat sy doen. Haar visie is om een van die beste koffiewinkels in Oudtshoorn te bied deur goeie kwaliteit diens te lewer waar elke kliënt se verwagtinge oortref word. Sy bedank al haar kliënte vir hul lojaliteit en volgehoue ondersteuning.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?