Klein Karoo Ostrich Emporium luisterryk geopen!

Die indrukwekkende Klein Karoo Ostrich Emporium in die ou Bokomo-gebou in Langenhovenweg se deure is verlede Woensdagaand amptelik geopen.

Winkel

Belangstelling groot!

Klein Karoo Ostrich Emporium is Woensdag, 6 Desember, onder groot blyke van belangstelling geopen.
Sowat 250 gaste het die baie gesellige opening met ’n heerlike vingerete bygewoon.

Die nuwe Klein Karoo Ostrich Emporium vertel ’n storie van die volstruisbedryf, het Johannes Delport, voorsitter van Klein Karoo International, gesê, verwysende na al die volstruisprodukte, naamlik volstruisleer, -vleis en -vere, wat daar te koop is.

Johan Schoeman, uitvoerende hoof van Klein Karoo Eiendoms Beperk, het almal wat by die ont-wikkeling van die perseel betrokke was, onder andere al die kontrakteurs, vir hulle bydrae bedank. Hy was ook vol lof vir die personeel van Klein Karoo Ostrich Emporium vir hul belangrike bydrae en toewyding.

Johan Breunissen, eienaar van Beans about Coffee wat ’n koffiewinkel in die ontvangsarea het, het vertel die Emporium is op ’n geskiedkundige plek waar die eerste kerk op Oudtshoorn gebou is. Daar loop ook ’n spoorlyn langs die gebou wat in 1904 gebou is om toegang tot die dorp te verleen.

Klein Karoo Ostrich Emporium
Hv Langenhovenweg & Rademeyerstraat
Oudtshoorn (In ou Bokomo-gebou).
Tel 044 279 2127
E-pos: products@kleinkaroo.com
Webblad: www.kleinkarooboutique.co.za

Belangstellende gaste kyk toe terwyl die lint van die Klein Karoo Ostrich Emporium geknip word.

Johannes Delport (links), voorsitter van Klein Karoo International, kyk toe terwyl Yolandi Horn (middel) die rooi lint knip om die Klein Karoo Ostrich Emporium amptelik te open. Regs is Enith Bekker.

Johan Schoeman (middel), uitvoerende hoof van Klein Karoo Edms Bpk, by die kontrakteurs wat die ou Bokomo-gebou in die moderne en indrukwekkende Klein Karoo Ostrich Emporium omskep het. Van links saam met hom is Frikkie Weideman, Eben Barnard, Johan Smit, Henk Harmse, Schoeman, Danie van den Bergh, Flippie Bezuidenhout, Shaun Harmse en Deon van Antwerp.

Van links is Vibeke Dugmore, Colan Sylvester, burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Hannes Terblanche en Greg Baartman.

Johan Breunissen (links), eienaar van Beans about Coffee, saam met van links David Malan, Chris Bredenkamp en Niel Els. Daar is ’n Beans About Coffee-koffiewinkel in die ontvangsarea van die Emporium.

Van links is Anita en Johan Rabe, Anne-Marie en Gert Els, en Ria en Joey Potgieter.

Van links is Larry Markus, Frans Delport, Carl Wannenburg en Johannes Delport.

Van links is Jurie Klue, Danie Schoeman, Elsa Schoeman en Henry van der Westhuizen.

Van links is Linda Eisen, Bernadette en Stan Lipschitz, en Okkie van der Westhuizen.

Van links is Pierre Schoeman, Saag Jonker, en Hanchen en Francois de Wet.

Van links is Salome Laubscher, Linda Schoeman, Tharina Truter en Liza Schoeman.

Van links is Maryke Hanekom, Gerbrandt van Deventer en Judy Langenhoven.

Die personeel van die Klein Karoo Ostrich Emporium is van links Rozanne Avontuur, Yolandi Horn (bestuurder), Devi Witbooi, Enith Bekker en Chantal Kock.

Van links is Louise de Wet, Cindy en Ries Dempsey, en Juanita Jonker.

Van links is Johan van Heerden, Marisa en Jaco Terblanche, en Jaco Vorster.

Van links is Lizèl de Waal, en Sias en Lizette van Greunen. Sias van Greunen was die eerste kliënt wat by die nuwe Klein Karoo Ostrich Emporium ’n nuwe volstruisleerstoel gekoop het.

Log in with your credentials

Forgot your details?