Gesellige netwerkaand van Oudtshoorn Besigheidskamer

Tydens ’n baie gesellige netwerkaand van die Oudtshoorn Besig­heidskamer Dinsdagaand by Highgate Volstruisplaas is vier nuwe lede bekendgestel. Hulle is van links Coen Basson, Christo van Zyl en Jacques Strydom, al drie van Complectus Wealth van Sanlam, Kobus en Anita Pickard van De Oude Kat, Leoni Fourie van Swartberg Country Manor, en Jaco Vorster en Johan van Heerden, albei van Oudts-hoorn Wes-Handelshuis en Camp Roadhouse. Onder is Nelmarie le Roux van NelMarie le Roux Wyne wat ’n wynproe aangebied het, en Johan Keller wat saam met sy broer Viljee die eienaars van Highgate is en die aand gasheer gespeel het en ’n heerlike verskeidenheid versnaperings aan die gaste gebied het.

2 Sakekamer1

Log in with your credentials

Forgot your details?