Camp Roadhouse en Wes-Handelshuis vir 4de verjaarsdag

Johan van Heerden (links) en Jaco Vorster (regs), eienaars van Camp Roadhouse en Wes- Handelshuis, is Dinsdag 1 Augustus deur hul personeel met twee koeke verras om die vierde verjaarsdag te vier sedert hulle vier jaar gelede eienaars van dié twee besighede geword het. Johan en Jaco en hul personeel is hier in hul nuwe gesellige koffiewinkel en eetplek by Wes-Handelshuis, Cafe-De-Move-On.  Foto: Schalk le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?