Besigheidskamer hou jaarlikse gala-netwerkaand

Bo: By die gala-aand van die Oudtshoorn Besigheidskamer verlede Donderdagaand by De Opstal was (van links) Jaco Vorster, onder-voorsitter van die besigheidskamer, Christo van der Rheede, adjunk- uitvoe­ren­de direkteur van Agri SA, sy vrou, Merlyn, Anneline Badenhorst, dr Willie Cilliers van die AHI Wes-Kaap, Gideon Badenhorst, voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer, dr Paul Kruger, voorsitter van die Mosselbaai Sakekamer en sy vrou, Annelie. Onder: Die gasspreker van die aand, Christo van der Rheede van Agri SA, aan die woord. Foto’s: Yolandi van Dyk: Poise Photography Garden Route

Log in with your credentials

Forgot your details?