Waterval gesluit maar Meiringspoort weer oop

Rust en Vrede

Die Rust en Vrede Waterval buite Oudtshoorn was ook ‘n slagoffer van die naweek se vloedskade en is gesluit. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, het die kwaai reën in dioe Swartberge die naweek skade by die waterval aangerig en moes dit tydelik gesluit word.

Goeie nuus is egter dat Meiringspoort volgens inligting ontvang van die provinsiale verkeerskantoor weer vanmiddag tussen 16:00 en 17:00 oopgestel sal word.

 

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?