Twee opslaanhuise het Vrydagmiddag saam in Bridgton, Oudtshoorn afgebrand

Twee opslaanhuise het Vrydagmiddag saam in Bridgton, Oudtshoorn afgebrand. Die huise was langs mekaar geleë in 15de Laan en 14de Laan. Die vlamme het vinnig versprei en die Oudtshoorn Brandweer en inwoners het vergeefs daarteen geveg. Die oorsaak van die brand is onbekend en die Polisie ondersoek geen saak nie. Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?