Skouspelagtige roete deur Kango Grotte

Deelnemers aan die Dryland Traverse Multiskof-veldwedloop het verlede Donderdag dié skouspelagtige roete deur die Kango Grotte gehardloop as deel van die proloog van die wedloop wat in skofte tot Sondag plaasgevind het. Die Dryland Traverse se roete het deur die skilderagtige omgewing van die Swartberge verby onder meer De Hoek, Bo­thas­hoek, Kobus se Gat, die Rust-en-Vredewaterval, die Raubenheimerdam en De Kombuys gegaan.  Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?