’n Kersliggie-sprokie in Tiranstraat op Oudtshoorn

Kersfees is al oor baie jare ’n tyd van verwondering vir die kleingoed! Met die Kersliggies in die tuin van hul huis te Tiranstraat 9, Oudts hoorn, het Louis en Annamarie Janse van Rensburg ’n spokieswêreld geskep waar kinders die gees van Kersfees kan kom ervaar. Van links by die takbokke is Ciska Maritz (5), en Marley (4) en Sadie (7) Fenthum wat gisteraand na die Kers-liggies gaan kyk het. Diegene wat mooi Kersliggies wil sien, kan gerus ook ’n draai maak by die huis van Johan en Liandré de Wet te Tiranstraat 6 en die huis van Ingrid Badenhorst te Hoopstraat 22 (foto op bladsy 2). Foto’s: Schalk le Roux

1 Liggies33

1 Baba

1 Liggies2

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?