Motor ry in Absa-kitsbank op die parkeerterrein van die Queen’s Mall vas

Die geskokte bestuurder klim uit haar Opel nadat sy daarmee in die agterkant van die Absa-kitsbank op die parkeerterrein van die Queen's Mall in Voortrekkerweg, Oudtshoorn, vasgery het. Onder kan die skade aan die agterkant van die kitsbank gesien word.

Die Opel wat in die agterkant van die Absa-kitsbank op die parkeerterrein van die Queen’s Mall in Voortrekkerweg, Oudtshoorn, ingery het. Op die foto onder klim die geskokte bestuurder van die Opel, Alta Willemse, uit haar motor kort ná die ongeluk.  By Willemse is Yvonne Conradie wat Willemse ná die botsing bygestaan het. Net ná die ongeluk het Willemse gesê sy het per ongeluk in die kitsbank vasgery nadat sy die petrolpedaal pleks van die rempedaal getrap het. Nooddienste en personeel wat na die kitsbank omsien, was kort ná die voorval op die toneel. 

 

Die geskokte bestuurder klim uit haar Opel nadat sy daarmee Absa Outoteller op die parkeerterrein van die Queen's Mall in Voortrekkerweg, Oudtshoorn vasgery het.

Die geskokte bestuurder klim uit haar Opel nadat sy daarmee Absa Outoteller op die parkeerterrein van die Queen’s Mall in Voortrekkerweg, Oudtshoorn vasgery het.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?