Mooi weer by die KKNK op Oudtshoorn!

weather
DIE SA Weerdiens voorspel mooi weer vir die volgende drie dae op Oudtshoorn, met ‘n moontlikheid van reën vanaf Woensdagaand. “Hou egter in gedagte dat die voorspelling mag verander soos tyd verloop aangesien weerpatrone gedurig verander,” sê Wayne Venter van die SA Weerdiens.
So lyk die voorspelling:
Maandag, 10 April: Mooi weer. Min/Maks: 15/29
Dinsdag, 11 April: Gedeeltelik bewolk vroegoggend, andersins mooi weer. Min/Maks: 15/30
Woensdag, 12 April: Mooi weer, word gedeeltelik bewolk vanaf die middag met enkele buie en donderbuie in die aand. Min/Maks: 16/33
Donderdag, 13 April: Bewolk met ligte reën in die oggend. Min/Maks: 13/19
0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?