Lutherse Kerk kry gesogte tuba as geskenk uit Duitsland

Die Evangelies Lutherse Kerk het 'n pragtige blaasinstrument, 'n  Euphonium tuba met 'n vierde klep wat sy note-omvang uitbrei, as geskenk van 'n Lutherse Kerk in Greifswald, Duits­land, ontvang vir gebruik deur die jeugbrigade en senior blaasorkesste van die Oudtshoorn gemeente. Hier tydens die oorhandiging van die tuba is van links, Pastor Wolf von Killian van die Oudtshoorn Lutherse Kerk, Nico Mooi van die senior blaasorkes, Pastor Matthias Tuve van Duitsland en Luwayden Jacobs van die kerk se jeugbrigade wat die kerk in Duitsland verlede jaar besoek het.

Die Evangelies Lutherse Kerk het ‘n pragtige blaasinstrument, ‘n Euphonium tuba met ‘n vierde klep wat sy note-omvang uitbrei, as geskenk van ‘n Lutherse Kerk in Greifswald, Duits­land, ontvang vir gebruik deur die jeugbrigade en senior blaasorkesste van die Oudtshoorn gemeente. Hier tydens die oorhandiging van die tuba is van links, Pastor Wolf von Killian van die Oudtshoorn Lutherse Kerk, Nico Mooi van die senior blaasorkes, Pastor Matthias Tuve van Duitsland en Luwayden Jacobs van die kerk se jeugbrigade wat die kerk in Duitsland verlede jaar besoek het.

Log in with your credentials

Forgot your details?