Lekker reënbui saam met weerlig

Weerligstrale en swaar donderweer het gisteraand laat bokant Oudtshoorn en omgewing voorgekom. Dit het ook met 'n swaar reënbui op plekke gepaard gegaan. Hierdie treffende foto van weerligstrale is deur Elmar Roetz op Shadowlands suidoos van Oudtshoorn geneem.

Weerligstrale en swaar donderweer het gisteraand laat bokant Oudtshoorn en omgewing voorgekom. Dit het ook met ‘n swaar reënbui gepaard gegaan. Volgens Wayne Venter van die Suid-Afrikaanse Weerdiens is 7 mm deur hul weerstasie gemeet, maar het sekere dele van die dorp meer reën as ander gehad. Hierdie treffende foto van ‘n weerligstraal is deur Elmar Roetz op Shadowlands suidoos van Oudtshoorn geneem.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?