Klein Marli dra Tuinroete-kroon!

Marli Conradie.

Marli Conradie.

Marli Conradie (6) van Oudtshoorn is Saterdag in die George Burgersentrum ge-kroon as die Klein Mej Tuinroete in ’n kompetisie van die Role Models Foundation waar ook ’n Mej, Mev en Mej Tiener Tuinroete gekroon is. Marli is die dogter van Linda Conradie  en ’n leerder van die LaerskoolWesbank. (Foto verskaf)

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?