Grootskeepse vandalisme in Oudtshoorn Begraafplaas

2 Begraafplaas (3)

Die Oudtshoorn Begraafplaas was die week die toneel van erge verwoesting, met die kopstukke van ten minste 20 grafte wat die naweek daar om­gegooi en be­skadig is. Volgens die opsigter, Hekkie Visman, het dit so gelyk toe hy Maandagoggend by die werk kom. Daar is nie sekuriteit oor naweke by die begraafplaas nie. Ntobeko Mangqwengqwe, munisipale woordvoerder, sê die munisipa­liteit ondersoek tans wat daar gebeur het. Die munisipaliteit was nie bewus van die voorval voordat Die Hoorn dit onder hul aandag gebring het nie. Foto’s: Ilze-Mari Gründling

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?