Brand in Gamkaberg

Swaar rookwolke het gister oor onder meer die Gamkaberg Natuurreservaat tussen Oudtshoorn en Calitzdorp gehang weens 'n groot brand in die berge. Hierdie foto is vanaf die sementpad wat net noord van die Gamkaberg parallel met die berg loop.

Swaar rookwolke het gister oor onder meer die Gamkaberg Natuurreservaat tussen Oudtshoorn en Calitzdorp gehang weens ‘n groot brand in die berge. Hierdie foto is vanaf die sementpad wat net noord van die Gamkaberg parallel met die berg loop.

Die brand in die omgewing van die Gamkaberg Natuurreservaat was vroeg gisteraand sigbaar van die sementpad tussen Oudtshoorn en Calitzdorp.

Die brand in die omgewing van die Gamkaberg Natuurreservaat was vroeg gisteraand sigbaar van die sementpad tussen Oudtshoorn en Calitzdorp.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?