Antonio die Man van die Wedstryd by Cravenweek

Antonio-WA0005Antonio Bruiners, leerder van Laerskool Van Reede en kaptein van die SWD o. 13-Cravenweekspan, is aangewys as Man van die Wedstryd in die kragmeting tusen die SWD en Limpopo tydens die week se Cravenweek in Bloemfontein. Hier word Antonio geluk gewens deur Granville Josephs van SA Skole. Die SWD-span het hul wedstryde teen die Valke 17 – 14 en teen Limpopo 24 – 22 gewen,  0 – 22 teen die Bulle verloor en teen die Boland gelykop gespeel 17 elk. Foto verskaf

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?