Parkeerterrein uiteindelik sy slaggate kwyt na dié herstelwerk

Die groep werkers wat die munisipale parkeerterrein voor Pick n Pay herstel, is voor van links Jean Campher, Neville Witbooi, Jacques Campher, Keith Agulhas (toesighouer), John Peterson, Denver Blaauw en Craig Agulhas (voorman).  Agter van links staan William du Plessis, Francis Solomans, Iselou Sederstroom, Jacobus Wildeman, Ruduwan Geduld, Bradley Olivier, Alistair October, Frank Nimmerhout en Jenado Robinson. Foto: Ilze-Mari Gründling

Die groep werkers wat die munisipale parkeerterrein voor Pick n Pay herstel, is voor van links Jean Campher, Neville Witbooi, Jacques Campher, Keith Agulhas (toesighouer), John Peterson, Denver Blaauw en Craig Agulhas (voorman).
Agter van links staan William du Plessis, Francis Solomans, Iselou Sederstroom, Jacobus Wildeman, Ruduwan Geduld, Bradley Olivier, Alistair October, Frank Nimmerhout en Jenado Robinson. Foto: Ilze-Mari Gründling

Deur Ilze-Mari Gründling
DIE werkers wat die afgelope twee weke die slaggate in die munisipale parkeerterrein voor Pick n Pay herstel, sê hulle het baie komplimente ontvang oor hul werk en is baie trots daarop.

Volgens Keith Agulhas, toesighouer, is ’n privaatmaatskappy deur die munisipaliteit gekontrakteer om die parkeerterrein reg te maak. “Ons werk hard om dit betyds vir die KKNK gereed te hê, maar ons maak seker dat ons ’n deeglike werk doen.”

Agulhas vertel dat die span deur die eienaar, David Maksella, opgelei is om die werk te doen en hy verseker dat hul werk op standaard is.
Die groep werkers wat die munisipale parkeerterrein voor Pick n Pay herstel, is voor van links Jean Campher, Neville Witbooi, Jacques Campher, Keith Agulhas (toesighouer), John Peterson, Denver Blaauw en Craig Agulhas (voorman). Agter van links staan William du Plessis, Francis Solomans, Iselou Sederstroom, Jacobus Wildeman, Ruduwan Geduld, Bradley Olivier, Alistair October, Frank Nimmerhout en Jenado Robinson. Foto: Ilze-Mari Gründling

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?