So lyk die herstelde stuk pad op die Swartbergpas nou!

So lyk die herstelde stuk pad op die Swartbergpas nou! Dié stuk pad aan die noordekant van die Swartbergpas wat in April heeltemal deur ’n flitsvloed verwoes is, is nou reeds so mooi reggemaak. Herstelwerk aan die pas sal ten volle in Maart 2018 afgehandel wees. Die pad is reeds die afgelope maand oor naweke oop vir verkeer en hoewel werk voortgaan in die week, word verkeer dan ook met stop/ry-beheer deurgelaat.             Foto: Marlene Malan

Log in with your credentials

Forgot your details?