Jong man neem sy lewe in begraafplaas

Deur Ilze-Mari Gründling
’N JONG man van Oudtshoorn se liggaam is Dinsdag in die begraafplaas langs die Dysselsdorppad
gevind nadat hy sy eie lewe geneem het.

Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, is die 21-jarige Marnewil Daniels se liggaam deur ’n man wat in die veld gaan stap het, gevind.

Daniels het na verneem word, homself opgehang, maar sers Michaels het dit nie bevestig nie.

Log in with your credentials

Forgot your details?