Gesoek na verkragting

5 Gesoek1   5 Gesoek2

Die Oudtshoorn Polisie is op soek na inligting oor waar die twee mans op die foto’s hulle bevind. Hulle word gesoek in verband met ’n verkragtingsaak op 2 November op die taxistaanplek in Oudtshoorn .

Enigeen met inligting kan ao Anton Kok kontak by 044 0203 7500. Inligting sal vertroulik hanteer word.

• Foto links: Ouderdom 19 – 20; lengte: sowat 1,68 m; skraal gebou; bruinman met geel gelaatskleur; dra donker T-hemp en grys broek; geen hoed; geen wapens.

• Foto regs: 19 – 20; lengte: sowat 1,6 m; swaarder gebou; bruinman met geel gelaatskleur; dra ligblou T-hemp; rooi pet; geen wapens.

Log in with your credentials

Forgot your details?