Briewe / Letters

Is dit uitbuiting?

Van ons verbruikers wonder hoe dit moontlik is dat die pryse van verbruikersitems, veral kos, elke jaar gedurende Desembermaand so vinnig styg.

Hierdie Desembermaand word dieselfde tendens ondervind. ’n Item se prys is eenvoudig sommer net tussen R8 en R20 duurder as die vorige maande.

’n Pak servette het verlede week byvoorbeeld R6 duurder gekos as in die laaste week van November.

Dieselfde met vleis. In November kon jy nog skaap- en lamvleis teen R69 en R79 per kg onderskeidelik koop, maar vandeesmaand styg die prys na oor die R100 per kg.

In ’n buurdorp koop ek tans hubbardpampoen vir R10; in Oudtshoorn kos dit R29,99. Vir perskes betaal ek R8 per kg en plaaslik R19,99 tot R39,99. Spanspek kos op die buurdorp R8 terwyl die prys plaaslik tussen R15 en R20 wissel.

Ek merk verlede Maandag, 11 Desember, op hoe ’n werknemer verlepte en vrot vrugte van die rakke van ’n kettingwinkel afhaal. Nou is my vraag of  die vrugte dan nie van die begin af goedkoper op die rakke gemerk kan word tot voordeel van kliënte en die winkelbestuur nie. Kyk hoe vinnig verkoop piesangs wat vir R9,99 op die rakke gemerk word en byvoorbeeld ook veselperskes wanneer hul vir R7 elk geprys is.

Ek wonder of ’n eienaar/bestuurder van ’n besigheid dalk ’n antwoord vir ons as verbruikers het?
– Bart Vosloo, Oudtshoorn

Tourism is the Future of Oudtshoorn and De Rust

I was so impressed with your editor’s letter of last week (Die spesiale Klein Karoo, 14 December 2017) and felt it necessary to write this letter to thank you and your newspaper for understanding how important tourism is to the future well-being of Oudtshoorn and De Rust.

We, at Oudtshoorn and De Rust Tourism, also would like to thank you for always supporting our efforts to promote and market our two beautiful towns as preferred tourism destinations.

We have many wonderful products and experiences for visitors as well as the unique beauty of the Klein Karoo with the stunning Swartberg Pass and Meiringspoort as just two examples of this.

It is a big and competitive world and therefore everyone’s “role” in promoting our towns is much appreciated.

The best form of marketing though still remains excellent and friendly service, and to this end our sincerest gratitude to the community for receiving visitors with helpful and open arms.

The role of the new town council in advancing our towns as a destination of choice, must also be commended – I would like to mention Mr Colan Sylvester for his wonderful contribution in helping Organized Tourism in our efforts to make our towns tourist friendly, and also Mr Johan Fourie –
the town council representive on our board – for his fantastic and insightful opinions.

We, as the Tourism Board, would like to wish everyone a blessed and peaceful Festive Season and a prosperous 2018.
– Billy Engelbrecht, chairman, Oudtshoorn/De Rust Tourism

Log in with your credentials

Forgot your details?