Tuine vir Diere bekoor die besoekers

Regs: Een van die gewildste kuier- en kykplekke die afgelope Saterdag tydens die jaarlikse Tuine vir Diere-toer op Oudts­hoorn, was die kreatiewe vetplanttuin van Jakob en Maria Konstabel in Stinkhoutstraat, Bridgton. Hier is die Konstabel-egpaar by hulle seuns in die tuin. Foto: Schalk le Roux

Een van die gewildste kuier- en kykplekke die afgelope Saterdag tydens die jaarlikse Tuine vir Diere-toer op Oudts­hoorn, was die kreatiewe vetplanttuin van Jakob en Maria Konstabel in Stinkhoutstraat, Bridgton. Hier is die Konstabel-egpaar by hulle seuns in die tuin. Foto: Schalk le Roux

 

Die gevestigde kaktustuin van Gerrit en Helena Rossouw in Hospitaalstraat het ook baie belangstelling uitgelok met die interessante plante in die tuin.                               Foto: Liesel le Roux

Die gevestigde kaktustuin van Gerrit en Helena Rossouw in Hospitaalstraat het ook baie belangstelling uitgelok met die interessante plante in die tuin. Foto: Liesel le Roux

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?