Oudtshoorn se eie Valentynsprinsesse!

Valentynsdag by Panache Akademie vir Afronding! Modelle by die Panache Akademie vir Afronding op Oudtshoorn het ook Valentynsdag gevier. Van links is Marli Conradie (Kleuter Mej Valentyn), Minché-Mari van der Westhuizen (Tiener Mej Valentyn), Verité Ann du Toit (eienaar van Panache), Carey-Lee Jumaat (Senior Mej Valentyn), Dané Bekker (Junior Mej Valentyn) en die twee Kleuter Valentynprinsesse, Schanick Hendricks en Laché Murphy.       Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?