Merkwaardige Elizabeth word 100 jaar oud!

Die merkwaardige Elizabeth Klatie van Smartietown in Oudtshoorn wat Maandag 3 April ’n volle 100 jaar oud geword het! Sy en haar familie gaan die komende Sondag haar verjaardag saam vier. “Ek sê net baie dankie vir die Here dat hy my vir al hierdie jare ge­spaar het,” sê Klatie.      Foto: Ilze-Mari Gründling

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?