Dylan Barnard ontvang Golden Key toekenning

Dylan Barnard van Oudtshoorn wat pas ’n Golden Key-toekenning ontvang het, en sy oupa en inspirasie, dr Adam Barnard wat jare lank as huisarts op Oudtshoorn gepraktiseer het. Die Golden Key is ’n internasionale toekenning waarvoor slegs die top-15% van universiteitstudente in aanmerking geneem word. Dylan, wat matriek aan die Hoërskool Outeniqua met sewe vakonderskeidings geslaag het, is ’n tweedejaar-MB ChB-student aan die Universiteit Stellenbosch.                   Foto: Liesel le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?