Bespaar so elektrisiteit

gloei-lamp_02

Die lugversorger kan die grootste deel van die dag aan wees sonder om veel krag te gebruik: skakel net die waaier aan.

As ’n vertrek baie warm is, skakel die temperatuur aan vir ’n paar sekondes op ongeveer 20 grade.

Moenie vergeet dat jou sonlanterns wat met sonkrag werk, sekere tye genoegsame “gratis” lig kan verskaf nie. Stof dit af!

– Eden, Oudtshoorn

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?