Besoek Tuine vir Diere Saterdag!

’n Hoekie in Alie en Lehana Killian se landelike tuin, een van sewe tuine op Oudtshoorn wat mense Saterdag kan besoek as deel van ’n inisiatief van ’n groep diere­vriende om geld in te samel vir dierewelsyn. Die sewe tuine sal tussen 10:00 en 16:00 oop wees vir almal met ’n kaartjie. Kaartjies sluit tee en skons in. Die roete en meer inligting verskyn op die program op die kaartjie. Kaartjies (R50) is te koop by Bottega Kuns­galery in Baron van Reedestraat (oorkant Spur) en by Swan’s Kwekery in Hoogstraat. Navrae: Alet Coetzer (072 321 7802) of Marianne Spies (084 479 2166). Steun asb dié inisiatief! (Tuine vir Diere is Saterdag en Nasionale Tuindag op Sondag.)

DIE SEWE TUINE OP DIE ROETE:
• Lowergroentuin • Vetplanttuin • Ontwerperstuin
• Karoo Country Garden • Gevestigde kaktustuin
• Troeterdier-vriendelike tuin • Landelike tuin

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?